Mooi Besoedeling
Zinkplaat
Ab
(início)
Ab Db Ab Db
Verse 1
Ab Db 'n Moedelose middelvinger het in die lug bly hang Ab Db n rustelose ryloper daars trane op jou wang
Pre-Chorus 1
Ab Db 'n doelgerigte digtering n laer is vasgevang Ab en dit was nooit tussen my en jou nie Db daar is geen bewyse wat ek voor jou kan hou nie
Chorus
Ab Db net die sonsondergang vanaand so mooi Ab is so mooi besoedel Fm het net n boedel oor gegee met goeie bedoelings Ab Db van n wang afgevee Bbm Db met gemengde gevoelens
Verse 2
Ab Db 'n selfvoldane samaritaan Ab het in die stof bly staan Db verslae verslane veteraan Ab kan net homself blameer
Pre-Chorus 2
Ab Db en alles het sy gaan gegaan en moet probeer verstaan Ab en dit was nooit tussen my en jou nie Db daar is geen bewyse wat ek voor jou kan hou nie
Chorus
Ab Db net die sonsondergang vanaand so mooi Ab is so mooi besoedel Fm het net n boedel oor gegee met goeie bedoelings Ab Db van n wang afgevee Bbm Db met gemengde gevoelens
Interlude
Ab Db Fm Eb Ab Db Fm Eb Ab Db Ab Eb Ab Db Ab Db
Brug
Ab en dit was nooit tussen my en jou nie Db daar is geen bewyse wat ek voor jou kan hou nie Ab en dit was nooit tussen my en jou nie Db daar is geen bewyse wat ek voor jou kan hou nie
Chorus
Ab Db net die sonsondergang vanaand so mooi Ab is so mooi besoedel Fm het net n boedel oor gegee met goeie bedoelings Ab Db van n wang afgevee Bbm Db Ab met gemengde gevoelens Db net die sonsondergang vanaand so mooi
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

