Dag In Die Wingerd
Zinkplaat
F
(início)
Dm Bb F Dm Bb F
Verse 1
Dm Bb F Ek voel vere Dm Bb Appels en pere F En gate in my klere Dm Bb F Ek praat met die Here Dm Bb En almal gaan tekere F Maar ek is tevrede
Chorus
Am Bb F C Ek het probeer, maar tevergeefs vergewe Am Bb F C Ek het alweer te beleefd gelewe
Interlude
Dm Bb F Dm Bb F
Verse 2
Dm Bb F Ek is pannekoekplat Dm Bb F Vandat die hemel op my kop geval het 'N Heel bevredigende einde as daar ooit een was Dm Bb F Ek vra nooit hoekom nie, ek wag Dm Bb Die buffel ken geen metafisika nie F Sal geen vrae oor môre vra nie
Chorus
Am Bb F C Ek het probeer, maar tevergeefs vergewe Am Bb F C Ek het alweer te beleefd gelewe
Solo
Dm Bb F Dm Bb F Dm Bb F Gm F Bb F Bb F Bb Dm C Am
Pre-Outro
Bb F Bb Ek het my lank genoeg met die vrae bemoei F Bb Gesê ek sal die wingerd snoei F En ek is nou moeg Dm C F Moeg gewroeg Bb F Bb Vir wat bekommer jy jou oor my F Bb Ek sal vat wat ek kry F Dit is genoeg Dm C Dis oorgenoeg.
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

