Buitenkant Ii
Van Coke Kartel
Em
(início)
Em Hier wag ons die seisoene om Daardie skuldgevoel jou medisyne C So hou ons aan en verdra net alles Em My liggaam het al beter dae gesien D Jissus, dis gevaarlik hier Em Jy kan nog steeds nie vir jou self dink nie C Die winterkinders dans met Sjina vanaand Em Geld in die hand! Buitenkant! D Em C D Em C Ek is dalk nie ? sent werd nie maar ek voel soos drie honderd rand Em Geografies is ons geïsoleer Verbitter deur jou ervaring C Begryp in stilte ons ontwikkeling Em vertraag deur ons afwesigheid D Fokkit, dis gevaarlik hier! Em Jy kan nog steeds nie vir jou self dink nie C Die winterkinders dans met Sjina vanaand Em Geld in die hand Buitenkant! D Em C D Em C Ek is dalk nie ? sent werd nie maar ek voel soos drie honderd rand G In ons fokkin moer Em Knieë op die badkamer vloer D Ek het jou al daar gesien Em Ek het jou al daar gesien C Die winterkinders dans met Sjina vanaand Em Geld in die hand Buitenkant! D Em C D Em C Ek is dalk nie ? sent werd nie maar ek voel soos drie honderd rand
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

