Houtkruis
The Prophet
D
(início)
D Daar was 'n houtkruis A Ja, 'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan Em A Ja, daar was 'n houtkruis D G D En daarom sal ek sing D Ek onthou vir Dawid A Voor die ark het hy gedans en juig Em A Maar na die kruis van Jesus D G D G Hoe sal ons kan hande vou en swyg
Chorus
D Daar was 'n houtkruis A Ja, 'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan Em A Ja, daar was 'n houtkruis D G D En daarom sal ek sing
Verse
D Wie sal my kan stilmaak A Wie sal my kitaar se snaar afbreek Em A Wie sal my kan doodmaak D G D G As my voete in dans in los wil breek
Chorus
D Daar was 'n houtkruis A Ja, 'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan Em A Ja, daar was 'n houtkruis D G D En daarom sal ek sing
Bridge
D Ek vra nie hoe jy voel nie A As gevoelens hoegenaamd besluite raak Em A Dan was daar nooit die pyn nie D G D G Toe die spykers deur die bloed daardie houtkruis kraak
Chorus
D Daar was 'n houtkruis A Ja, 'n Redder aan 'n houtkruis vasgeslaan Em A Ja, daar was 'n houtkruis D G D En daarom sal ek sing
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.