U Is Heilig

Riana Nel

Tom original: G Capotraste: Sem capotraste Acordes: 5
G

(início)

Am  C           G
Veilig weggesteek, in die hart van God
               D           Am
Ek voel hoe dit bewe, met elke liewe klop.
                C               G
Nederig skuif ek nader, aan U lippe wil ek hang
                    D
En ek klou aan elke letter
                     Am  C
soos dit val sal ek dit vang
                     G  D
Soos dit val sal dit vang

Verse 2

Am  C              G
Ek gryp na U genade, alhoewel dit vrylik kom
                         D              Am
En ek vrees nie meer die donker, want U liefde het oorkom
         C                  G
U is my begeerte, en ek smelt hier in U weg
                     D
Nooid sal ons kan skei nie,
             Am
vir ewig is ons een
             C
Vir ewig is ons een

Chorus

       Am    C     G                   D
U is Heilig, sal ek sing met hierdie lippe
       Am    C     G
U is Heilig, ek voel op my vinger punte

Verse 3

Am         C             G
Vry in U aanvaarding, los van kettings en van leuns
            D           Am
Ker deur U woorde, U belofte is U Seun
             C                    G
Tyd met U is kosbaar, met 'n seer hart sal ek soek
                 D
Na die wat U nie ken nie,
                 Am  C
Here, wys hulle U hart
                   G  D
Here, wys hulle U hart

Bridge

        Am      C
U's wie ek soek, na wie ek roep
        G      D
My hartsbegeerte, my alles, Here
      A      C
U is my hoop, U is my vrede
        G      D
My stormstilte, My alles, Here

Chorus

       Am    C     G                   D
U is Heilig, sal ek sing met hierdie lippe
       Am    C     G
U is Heilig, ek voel op my vinger punte

Bridge

        Am      C
U's wie ek soek, na wie ek roep
        G      D
My hartsbegeerte, my alles, Here
      A      C
U is my hoop, U is my vrede
        G      D
My stormstilte, My alles, Here
[Chorus] X2
       Am    C     G                   D
U is Heilig, sal ek sing met hierdie lippe
       Am    C     G
U is Heilig, ek voel op my vinger punte

Bridge

        Am      C
U's wie ek soek, na wie ek roep
        G      D
My hartsbegeerte, my alles, Here
      A      C
U is my hoop, U is my vrede
        G      D
My stormstilte, My alles, Here

Outro

U is Heilig, Heilig
Heilig, Heilig, ewig waardig
Heilig, Heilig, ewig waardig
Heilig, Heilig, ewig waardig
Heilig, Heilig, ewig waardig
Heilig, Heilig, ewig waardig
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.
Clube das Cordas

Aprenda a música U Is Heilig e dezenas de outras com método.

Aulas passo a passo, professor acompanhando, comunidade ativa de quem toca de verdade.

Quero conhecer
Plataforma do Clube das Cordas
Aulas de violão

Não saiu o acorde? A aula resolve em minutos.

Aulas curtas e diretas: pestana, troca rápida, dedilhado, fingerstyle. Tudo passo a passo.

Ver aulas
Tá na hora do upgrade?

O violão certo muda tudo na hora de tocar.

Catálogo curado de violões e acessórios com filtro de preço. Compra direto pelo Mercado Livre.

Conferir