Vrystaat Vlaktes
REEN
D
(início)
A Em G D Bm
Verse 1
G D Skryf ‘n brief en stuur hom na die platteland G D Breek die stilte wat karring aan my binnekant G Bm D A Want ons is soekers, swerwers, kies ons eie pad G Bm D A Waar hy ophou, eindig, sal ek vir jou wag
Chorus
D A Ek het my hart verloor Em G D Langs ‘n stofpad in die Vrystaat waar die A Vlaktes toor Em G Bm En van vreemdelinge hoofkarakters maak A Em G D Sal jy verder skryf aan hierdie storie saam met my? A Em G D Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes
Verse 2
G D Ry tot waar die stad se ligte donker raak G D Sterrestelsels die kind in jou weer wakker maak oh G Bm Glo in beter tye D A Glo in beter dae G Bm D A Saam soek ons die antwoord op mekaar se vrae
Chorus
D A Ek het my hart verloor Em G D Langs ‘n stofpad in die Vrystaat waar die A Vlaktes toor Em G Bm En van vreemdelinge hoofkarakters maak A Em G D Sal jy verder skryf aan hierdie storie saam met my? A Em G D Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes
Bridge
Em G Bm A Lê jy wakker in die nagte wanneer die verlange jou kom pla? Em G Bm A Klou vas aan die gedagte so duidelik soos daglig, ek wil jou vra
Chorus
D A G Sal jy jou hart verloor langs ‘n stofpad in die Vrystaat? D A Em G Bm Waar die vlaktes toor en van vreemdelinge hoofkarakters maak A Em G D Sal jy, verder skryf aan hierdie storie saam met my? A Em G D Jou hart verloor langs ‘n stofpad op die Vrystaat vlaktes
Outro
A Em G D A Em G D
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.