Prys Die Heer
Oase Gemeente
A
(início)
A Die Here is my vesting Die Here is my krag F#m D Hy’s my bron en Hy’s my redding Bm7 A Die Een op wie ek wag
Verse 2
A Die Here is my voorspoed Hy sal vir my voorsien F#m D Soos ‘n Pa sorg vir sy kinders Bm7 A gee Hy meer as wat ek ooit sou kon verdien
Chorus
D Prys die Here O my siel A/C# E Prys die Heer want Hy is goed D F#m Prys die Here als wat lewe E Prys die Heer
Bridge
D F#m E Die hele skepping sing nou saam D F#m E Alles wat lewe roem Sy Naam
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

