Koning Van Die Konings
Oase Gemeente
C
(início)
C In die stilte Em Die stilte na die storm Am Dink ek aan my Verlosser F Jesus aan die kruis C Hy't Sy lewe Em Neergelê vir sondaars Am Sy uitgestrekte arms F Getuig Hy's lief vir my
Chorus
C Em Halleluja,die koning van die Konings Am Dra 'n kroon van dorings F Sy bloed gestort vir my
Verse 2
C In die donker van die nag het Em Jesus oorwin met krag Am F Die dood se mag het Hy gebreek C Elke knie sal nou voor Hom buig Em Elke tong sal moet getuig Am F Hy is Koning, verewig sal Hy heers
Chorus
C Em Halleluja,die koning van die Konings Am Dra 'n kroon van dorings F Sy bloed gestort vir my C Em Halleluja,die koning van die Konings Am Dra 'n kroon van dorings F Sy bloed gestort vir my
Bridge
Am Em F Am G F ..... Am Em F Jesus, U bloed het my vrygekoop Am G F U liefde het lewe gebring Am Em F Jesus, U bloed het my vrygekoop Am G F U liefde het lewe gebring Am Em F Jesus, U wonder het my gees genees Am G F En daarom sal ek vir U sing Am G F Am G F ..... Am G F Jesus, die bloed het my vrygekoop Am G F U liefde het lewe gebring
Tag
C Halleluja ... die graf is leeg Em Ek weet dat Jesus leef Am Hy's oorwinnaar F Verewig bly Hy gekroon
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

