Stille Rivierstroom
Nicki Taylor
G
Verse 1
G C Jou huis is waar jou hart is G My hart is leeg geween D Vandat sy verdwyn het G wandel ek oral alleen
Verse 2
G C Sing oor somer briese G Jou weemoed sleep weer oor D Saam met die lowerstruike G sing my 'n hemelse koor
Chorus
G C Liefde, Liefde's 'n stille rivierstroom G wat vloei deur ons woestynland D Droog die rivier weg G dan sal al die klein vissies sterf
Verse 3
G C Ek stap deur stille strate G Die eggo's maak my seer D My hart is soos my hande G soekend maar bly altyd leeg
Verse 4
G C Woestyne kan my nie keer nie G Ek baan deur storms my weg D Ek sal die rivier weer terugvind G voor hierdie klein vissie sterf
Chorus
G C Liefde, Liefde's 'n stille rivierstroom G wat vloei deur ons woestynland D Droog die rivier weg G dan sal al die klein vissies sterf
Outro
G C Liefde, Liefde's 'n stille rivierstroom G wat vloei deur ons woestynland D Droog die rivier weg G dan sal al die klein vissies sterf.
Tablaturas 3— toque pra ver as tabs
Tab - Picking patterns
G
E|--3--------3--------|
B|-----3--------3-----|
G|--------0-------0---|
D|--------------------|
A|--------------------|
E|--3-----------------|Tab - Picking patterns
C
E|--0--------0--------|
B|-----1--------1-----|
G|--------0--------0--|
D|--------------------|
A|--3-----------------|
E|--------------------|Tab - Picking patterns
D
E|--2--------2--------|
B|-----3--------3-----|
G|--------2--------2--|
D|--0-----------------|
A|--------------------|
E|--------------------|
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

