Pleister Vir My Hart
Lianie May
F
(início)
F C A# F C
Vers 1
F As ek jou vra C Om my hart te dra A# C F C Op die winde oor die velde n duisend dae F Sal jy die seer C Vir my bedoel, kan keer A# C F C Sal jy die mooiste drome hou vir my en jou
Koor
F Gee my n pleister vir my hart A# Gee my n hart om vas te hou C A# Gee my n lewe saam met jou, al is dit net vir nou F C Gee my n pleister vir my hart F Waar is daai plek wat ek onthou A# Ek bly nog wonder so oor jou C A# Sal jy jou weg kan vind na my, sal jy my halfpad kry F C En bring n pleister vir my hart
Vers 2
F Ek was geleer C As jou hart moet skeur, A# C F C Om die beste van jou hartseer te kan maak F Moet jy weer glo C En bid vir krag van bo, A# C F C Wat jou sal dra en jou sal hoor as jy dit vra
Koor
F Gee my n pleister vir my hart A# Gee my n hart om vas te hou C A# Gee my n lewe saam met jou, al is dit net vir nou F C Gee my n pleister vir my hart F Waar is daai plek wat ek onthou A# Ek bly nog wonder so oor jou C A# Sal jy jou weg kan vind na my, sal jy my halfpad kry C En bring n pleister vir my hart...
Brug
F A# Vanaand C F A# Eks so alleen ek mis jou elke aand C F A# Want as die donker om my hart kom vou C F A# (C) Wil ek jou sien, ek wil jou styf vas hou...
Koor
F Gee my n pleister vir my hart A# Gee my n hart om vas te hou C A# Gee my n lewe saam met jou, al is dit net vir nou F C Gee my n pleister vir my hart F Waar is daai plek wat ek onthou A# Ek bly nog wonder so oor jou C A# Sal jy jou weg kan vind na my, sal jy my halfpad kry F C En bring n pleister vir my hart F En bring n pleister vir my hart
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

