Geskenk Uit Bethlehem
Lianie May
G
(início)
C G D G D G Em D G
Vers 1
G Em In 'n dorpie so klein, voel die wêreld so rein C G D En sou Jesus kon sê, soos die wêreld nou lê G Em Bring jou kinders na My, laat die liefde hul lei C D G Laat hul die ware boodskap kry...
Koor
C G D G Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem D G Kinders hoor jy Sy stem Em D Dis mos Kersfees nou C G D G Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart D G En Hy dra al die smart Em D G Hy's van Beth-le-hem
Vers 2
G Em In ‘n wêreld so groot, voel die mense die nood C G D Maar net Jesus gee hoop, om die lewe te kry G Em Bring jou kinders na Hom, laat die liefde hul lei C D G Dat hul die ware boodskap kry...
Koor
C G D G Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem D G Kinders hoor jy Sy stem Em D Dis mos Kersfees nou C G D G Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart D G En Hy dra al die smart Em D G Hy's van Beth-le-hem
Interlude
G D G Em G D G Em Beth-le-hem (Bethlehem)
Brug
C G D G Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem D G Kinders hoor jy Sy stem Em D Dis mos kersfees nou.
Koor
C G D G Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem D G Kinders hoor jy Sy stem Em D Dis mos Kersfees nou C G D G Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart D G En Hy dra al die smart Em D G Hy's van Beth-le-hem
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.