Ek Maak Nou My Hart Oop
Leoni Ferreira
G
(início)
G G Ek maak nou my hart oop C Dat U daar in kan woon D Vergewe my sondes G En maak alles skoon
Vers 2
G Ek wil graag U kind wees C En rein voor U staan D C Opnuut weer gebore C G Ek neem Jesus nou aan
Koor
G Vervul nou my wese D Die dors binne my C D Ek weet dat U luister D G U spreek my nou vry G Vernuwe my denke D Verander my gees D C D En leer my nou lewe G Om soos Jesus te wees
Vers 3
G Neem nou my lewe C As n offer aan U D Heilig die Here G Aanneemlik vir U
Vers 4
G Als wat ek is Heer C Kom ek vir U gee D C Wees U nou Koning G Wat in my regeer
Koor
G Vervul nou my wese D Die dors binne my C D Ek weet dat U luister D G U spreek my nou vry G Vernuwe my denke D Verander my gees D C D En leer my nou lewe C G Om soos Jesus te wees
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

