Asemrowend Is My Koning
Leoni Ferreira
G
(início)
G Asemrowend is my Koning C Asemrowend is die werke van Sy hand D Van die eerste lig in die more G D Tot die donker nag vanaand
Verse 1
G Sy genade slaan my asem weg C Sy liefde gryp my aan die hart D Toe hy vir my tot die dood toe veg G D En my naam skryf in Sy hand G Daar's niks wat my van Sy liefde skei nie C Niks wat kan kom tussen Hom en my nie D Al gaan ek Noord of gaan ek Suid Trek ek Oos by Wes verby G D Sal Sy liefde my daar kry
Chorus
G Asemrowend is my Koning C Asemrowend is die werke van Sy hand D Van die eerste lig in die more G D Tot die donker nag vanaand
Verse 2
G God se goedheid en Sy guns oor my C Agtervolg my dag en nag D God se grootheid en Sy majesteit G D Laat my na my asem snak G En Sy Naam sal vir ewig staan C Dis die Naam bo elke naam D Wie weet waar sou ek begin As ek Sy liefde wil besing G D My asem's net te min
Chorus
G Asemrowend is my Koning C Asemrowend is die werke van Sy hand D Van die eerste lig in die more G D Tot die donker nag vanaand
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.