Vet Vrou
Koos Kombuis
D
(início)
D Em A G A
Verse
D Die bybel het gesê as jy net iets wil hê Em Moet jy net daarvoor vra A Nou wat staan my dan te doen Ek wil nie baie meisie soen G A maar net vir haar
Verse
D En as die Here my wil seën Met so 'n meisie drie in een Em Sal ek haar trou A Ek sal vir altyde by haar bly Ek sal haar aantrek soos 'n trui G A ohhh - hohoho
Chorus
D O Here gee my net 'n vet vrou vet vrou Em Sy moet my altyd op my plek hou A Sy kan my warm in die bed hou G Sy kan my in haar rolle toe vou A D Jaaaaa, oohhhh dis lekker!
Interlude
(The D of the intro starts above the word "lekker) Em A G A
Verse
D Daar’s baie meisies mooi en sag Daar’s baie models wat nog wag Em So baie opsies A Maar wat sal ek my tog steur G A aan al daai girls so uitgeteer en anareksies D Ek wil geen trophy troue hê ek het lankal mos gesê Em jy kan maar hou A Want sy’s dunner as ’n stok wat help dit om te jok G A ek soek beskerming teen die koue
Chorus
D O Here gee my net 'n vet vrou vet vrou Em Sy moet my altyd op my plek hou A Sy kan my warm in die bed hou G Sy kan my in haar rolle toe vou A Jaaaaa, D O Here gee my net 'n dik stuk dik stuk Em Ek sal al haar tiete insluk insluk A Ek like daai grotes so veskriklik verskriklik G SO here gee my net ’n dik stuk dik stuk, jaaa A D Jaaaaa, oohhhh dis lekker!
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

