Paranoia In Parow Noord

Koos Kombuis

Tom original: D Capotraste: Sem capotraste Acordes: 3
D

(início)

                G  320022
D        G
Hoe kan ek dit verwoord
         D                G
Ja, die lewe gaan nog voort
        D
Ek lees my koerant en drink my gin
        A
Bel Laura by die holiday Inn
       D                     G
Maar sy help met 'n gesinsmoord
D                 G
Sy help uit met 'n gesinsmoord
Voor die TV drink ek bier
Ek wil 'n pyp maak maar my vrou is hier
Die somerweer is drukkend
Die Tumble-draaier weer stukkend
Hoe kan 'n mens so die world cup vier
Hoe kan 'n mens die world cup vier
Chorus
D       A
Dis paranoia in Parow-Noord
G       A              D
En alles gaan normaal net soos dir hoort
D
Ek is 'n doos van belville-Oos
G              D
Jannie moer sy Sannie blou
G              D
Ma s�: " Kind, ek foeter jou "
G              D
Gedra jou nou, hou op met skrou
G              D
Bly still, ons kyk dir heruitsending van die Cosby Show
A              D
Fok voort in Parow-Noord
Ben om die hoek is kwaad
Want sy ex-vrou l� alweer op straat
Daar's geen teken van sy " E-type "
Sy's weg met alles tot die hosepipe
En vergas haar self met die advokaat
Sy vergas haar self met die advokaat
Slower verse
Ek droom nou van my NBS-teller
Ek is gebuig soos Uri Geller
Die swembad is vol chloor
Maar die tuinboy l� vermoor
Ek het my vinger nog op die sneller
Ek het my vinger nog op die sneller
Repear Chorus
Ek weet ek is verslaaf aan drank
Ek is oortrokke by die bank
My dogter is 'n boerepunk
My dankie tog vir my drie en 'n half meter lank
G     G
Fok voort, Fok voort
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.
Clube das Cordas

Aprenda a música Paranoia In Parow Noord e dezenas de outras com método.

Aulas passo a passo, professor acompanhando, comunidade ativa de quem toca de verdade.

Quero conhecer
Plataforma do Clube das Cordas
Aulas de violão

Não saiu o acorde? A aula resolve em minutos.

Aulas curtas e diretas: pestana, troca rápida, dedilhado, fingerstyle. Tudo passo a passo.

Ver aulas
Tá na hora do upgrade?

O violão certo muda tudo na hora de tocar.

Catálogo curado de violões e acessórios com filtro de preço. Compra direto pelo Mercado Livre.

Conferir