Onder In My Whiskeyglas
Koos Kombuis
Am
(início)
Am Onder in my whiskey glas Em Am sien ek jou weer Am onthou ek hoe ons was, Em Am maar nou's my hart so seer Am Die kroeg se deur is toe, Em Am wasem hang in donker lug Am Em Ek lig my glas op om te proe, Em maar voor my sien ek jou gesig
Chorus
Dm Am Onder in my, onder in my, E Am onder in my whiskey glas E Am is jy nog aan my vas
Verse 2
Am Ek het jou verruil vir die droom Em Am van 'n duisend kontinente Am maar nou sien ek my glas se boom Em Am en ek tel my laaste sente Am Jy's orals in my hier vannag, Em Am ek voel jou in my lewe Am whiskey is hard en jy is sag Em Am jy is bo drank verhewe
Chorus
Dm Am Onder in my, onder in my, E Am onder in my whiskey glas E Am is jy nog aan my vas
Bridge
Am Drie skepe moes my wegvoer Em Am na lande ver van hier Am maar daar's skimme op die vloer Em Am en visioene in my bier Am Ek weet ek was verkeerd gewees, Em Am my oë traan, my maag wil draai Am my drome was nog vis nog vlees, Em Am drie skepe het my hart verraai
Chorus
Dm Am Onder in my, onder in my, E Am onder in my whiskey glas E Am is jy nog aan my vas
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

