Lisa Se Klavier
Koos Kombuis
G
(início)
G Am D Em G Am D Em
Vers 1
G Em Ek het ‘n vriendin ver by die blou see G Teen die hang van Tafelberg Em As die son sak G Speel sy die mooiste melodiëe G Em Haar vingers ken die pad opgesluit in wit en swart G Die klavier se grootste vreugde Em hartseer en verlange G verstaan die hart se diepste smart
Koor
G Am Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur D Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier G Am Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur D Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier
Tussenspel
G Am D Em G Am D Em
Vers 2
G Em Ek en Lisa kan nie ophou as sy eers begin het nie, G En sy laat my nooit huistoe loop Em Of afskeid neem G Voor my laaste sigaret nie Em Ek staan op haar balkon, ek drink haar appelkoostee G Kyk uit na Kaapstad in die nag Em Die liggies, en die swart G Swart see
Koor
G Am Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur D Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier G Am Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur D Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier
Tussenspel
G Am D Em G Am D Em
Vers 3
G En onder op die sypaadjie Em Sien ek die bergie en sy maat G Em Staan op en opkyk ver na bo G Vannuit die vullis van Oranjestraat Hulle ken al lank die klanke Em Wat uit haar woonstel stroom G Lank na twaalf, met die deure oop Em Al moan die bure ookal hoe G Word Lisa elke boemelaar se droom
Koor
G Am Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur D Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier G Am Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur D Em Na die naggeluide van Lisa se Klavier
Uitspeel
G Am D Em G Am D Em
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.