Jy Was Nog Nooit In Langstraat As Dit Reen Nie

Koos Kombuis

Tom original: G Capotraste: Sem capotraste Acordes: 6
G

(início)

G
Gister was jy my vriend gewees
Toe moes ek in 'n dagblad lees
        C
Jy't my skoonfamilie sleggese^
          G
En jy wil al my spaargeld ook nog he^
Jou vierde vrou het jou so pas verlaat
jy wil nou nooit meer oor haar praat
Dik gerook van die goedkoop zol
Sit en stuur jy e-posse die wereld vol
KOOR:
Am
O moenie huil nie, o moenie ween nie
F
O moenie dink jy is die enigste een nie
D
Jy was nog nooit rerig alleen nie
G                   C                 D
Jy was nog nooit in Langstraat as dit reen nie
Jy dink mos jy't vreeslik seergekry
Jy glo jy's al ou wat so ly
Maar ek het nuus vir jou vanaand, ou maat
Die hele wereld suffer in 'n doodloopstraat
Daar's orals moord en oorlog in die nag
Daar's commuters wat vir trein wag
Ken jy die hongersnood in Bangladesh?
Weet jy van mense wat in karre crash?
KOOR:
BRUG:
Em
Jy't my een keer te veel teleurgestel
Ek sal nooit weer jou plaaslyn bel
C
Die kampvuur le^ vol koue as
             D    C                  G
Daar's dooie kole waar ons vriendskap was
Die lug is nie net een soort blou nie
Die heelal draai nie net om jou nie
Mo^re is mos nog 'n dag
Jy't verniet gedink jy gaan laaste lag
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.
Clube das Cordas

Aprenda a música Jy Was Nog Nooit In Langstraat As Dit Reen Nie e dezenas de outras com método.

Aulas passo a passo, professor acompanhando, comunidade ativa de quem toca de verdade.

Quero conhecer
Plataforma do Clube das Cordas
Aulas de violão

Não saiu o acorde? A aula resolve em minutos.

Aulas curtas e diretas: pestana, troca rápida, dedilhado, fingerstyle. Tudo passo a passo.

Ver aulas
Tá na hora do upgrade?

O violão certo muda tudo na hora de tocar.

Catálogo curado de violões e acessórios com filtro de preço. Compra direto pelo Mercado Livre.

Conferir