Johnny Is Nie Dood Nie
Koos Kombuis
G
(início)
G D Em C onderkant die wind by die spoor, by die spoor G D Em C hang jou reuk in die lug wat na trane ruik G D Em C onderkant die wind by die spoor, by die spoor G D Em C onder hierdie maan lê my vriend se lyk
G D met 'n storie op die voorblad, Em C G D Em C met 'n kiekie van 'n kar, net 'n byline G D Em C maar by nommer 22 is dit stil G D Em C G D Em C by nommer 22 was die laaste pil in die pipeline G D Em C in die pipeline
Chorus
G D Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop Em C Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas G D Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop Em C Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou G D Em C Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie G D Em C Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas
Verse 2
G D Em C Onthou jy nog die aande daar in Birdstraat, Birdstraat G D Em C Onthou jy nog die maande van fokkol doen en kak praat G D Em C Onthou jy liewe jesus met sy vuil blou jeans G D Em C tussen asbakke en bottels, al daai weird, weird scenes
Verse 2
G D Em C weet jy dalk die rede hoekom is dit alles oor G D Em C weet jy dalk die rede hoekom ons jou moes verloor G D Em C is daar hoop vir ons wat oorbly, is daar troos vir al die junkies G D Em C kan ons doen wat ons wil G D Em C is daar 'n lig daarvoor, of is die party oor, G D Em C is daar buttons in die hemel G D Em C is daar buttons in die hemel
Chorus
G D Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop Em C Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas G D Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokkop Em C Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kap dit flou G D Em C Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie G D Em C Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepaas
Outro

Tablaturas 2— toque pra ver as tabs
Tab
E|--3-3-3-5-3-5-7-7-7-8-7-8-10----3-0-| B|------------------------------------| G|------------------------------------| D|------------------------------------| A|------------------------------------| E|------------------------------------|
Tab - Verse 2

Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.