Jaar In Die Son

Koos Kombuis

Tom original: D Capotraste: Sem capotraste Acordes: 3
D
    D            G        D
Ek soek net een wolklose winter
                 G           D
Ek soek net een windstil seisoen
      G                   D
Geen sopnat en snerpende koue
           A           D
Gee my 'n jaar in die son
           D                 G         D
Ek kom 'n lang pad uit die strate van Hillbrow
                           G            D
Ek het die sypaadjies van Sunnyside verlaat
        G                              D
Die kommunes en die crash pads en die couches
               A               D
Van mense wat nou nog oor my praat
Dit was 'n moeisame tog deur Namibië
Toe ons besteel is in elke hotel
En die Weskus en die Ooskus en die Vrystaat
Toe ek moes bedel om jou net te kon bel
Ek soek net een wolklose winter
Ek soek net een windstil seisoen
Geen sopnat en snerpende koue
Gee my 'n jaar in die son
Ek het gehuil op die skouers van vreemdelinge
Ek het gelag in die gesig van gevaar
Gebewe in die ysige wastelands
En gesweet vir my nuwe kitaar
Al staan ek in die bar op 'n reëndag
Al rook ek op jou flat se balkon
Sal jy omgee vir my voorspoed en my vryheid
Sal jy opkom vir my jaar in die son
Ek soek net een wolklose winter
Ek soek net een windstil seisoen
Geen sopnat en snerpende koue
Gee my 'n jaar in die son
Gee my 'n jaar in die son
Gun my 'n jaar in die son
Tablaturas 1— toque pra ver as tabs

Tab

Koos Kombuis & Valiant Swart - Jaar In Die Son
E|----------------------------------------------|
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.
Clube das Cordas

Aprenda a música Jaar In Die Son e dezenas de outras com método.

Aulas passo a passo, professor acompanhando, comunidade ativa de quem toca de verdade.

Quero conhecer
Plataforma do Clube das Cordas
Aulas de violão

Não saiu o acorde? A aula resolve em minutos.

Aulas curtas e diretas: pestana, troca rápida, dedilhado, fingerstyle. Tudo passo a passo.

Ver aulas
Tá na hora do upgrade?

O violão certo muda tudo na hora de tocar.

Catálogo curado de violões e acessórios com filtro de preço. Compra direto pelo Mercado Livre.

Conferir