Bar Op De Aar
Koos Kombuis
D
(início)
D Langs Peron nommer ses G Het ek 'n dors om te les D Die stasie is multiracial A Maar die toilets is special D Ek's op pad na die grens G En my een laaste wens D Is 'n glas koue bier A D Aan die gatkant van hier D In die Bar op De Aar G Sit ons almal bymekaar D En ons wag op die trein A Na wie weet waar D In die Bar op De Aar G Sit ons almal bymekaar D En ons wag op die trein A D Na wie weet waar D Stukkende aande G Al die lang maande D Briewe van êrens G Met posstempels van nêrens D En 'n botteltjie blou A D Wat my twee jaar moet hou
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

