Want As Ek Droom
Karen Zoid
D
(início)
B
Die einde kom so gou.Pre-Chorus
G Bm G Elke keer, wat ek weer probeer. D A En oor begin, weet ek, ek sal moet. G Bm Elke maal, weer die prys betaal. G D A Jy lag my uit, ek maak my oë toe.
Chorus
D A Want as ek droom, voel ek die oomblik. Bm G Want as ek droom, is ek al daar. D C#m7 Want as ek droom, is als vergete. Bm G Want as ek droom, kan ek weer staan. A Bm Net as ek droom. G Mmmmm Bm G Net as ek droom.
Verse 2
D Ek sal val, ek sal opstaan. G A Selfs Al kry ek seer. Bm A D Waar's die deur wat oop sal gaan? G A Die kans Wat ek begeer?
Pre-Chorus
G Bm Nog 'n keer, wat ek weer probeer. G D A En oor begin, my voete ken die pad. G Bm Elke maal, sal ek die prys betaal. G D A Jy lag my uit, ek maak my oë toe.
Chorus
D A Want as ek droom, voel ek die oomblik. Bm G Want as ek droom, is ek al daar. D A Want as ek droom, is als vergete. Bm G Want as ek droom, is als volmaak.
Interlude
A D
Bridge
G D A D Gee my 'n kans, om myself te kan wees. G D A Gee my 'n kans, om te gee. G D A D Gee my 'n kans, om my droom uit te leef. G D Gee my 'n kans, gee my 'n kans. A Gee my 'n kans ...
Chorus
D A Want as ek droom, voel ek die oomblik. Bm G Want as ek droom, is ek al daar. D A Want as ek droom, is als vergete. Bm G Want as ek droom, kan ek weer staan. D C#m Net as ek droom. Bm G A Net as ek droom. D Net as ek droom.
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

