Somerreën

Kaleidoskop

Tom original: C Capotraste: Sem capotraste Acordes: 3
C

(início)

C                                F                       C    F                                      C
            G
Douvoordag , jy nog aan die oe uitvee, tussendeur wilde hare glimlag jy verlee
C                       G          F                        C             F
Alhoewel die son nog sluimer agter die berg se voet, het die dag reeds gebreek die
C                         G             F
oomblik toe jou oe my groet
                            C                     G                 F                                 C
            G
O lewenslus lei jou deur die vroee oggenddou en avontuur volg kort op jou spoor

Chorus 1

C               G                          F                         C
Mag die sommerreen jou volg daar waar jy gaan
F                                                   C             G
Die see se blou koel branders teen jou voete vasslaan
C               G                 F                       C
Mag jou drome in werklikheid ontbind
F                                                 C                           G                 C
En waar die wind jou ookal waai, mag jy my liefde daar vind
C G F C   C G F C
Oeee oeeee

Verse 2

Die son sit laag en strooi sy sagte skemerlig, tussendeur skrefiesoe staar ons die verte in
Die hier en nou vir ‘n oomblik in ewigheid verbloem terwyl ek oorleun en jou saggies op jou voorkop soen
O lewenslus lei jou die koue naglug in en avontuur volg kort op jou spoor

Chorus

C               G                          F                         C
Mag die sommerreen jou volg daar waar jy gaan
F                                                   C             G
Die see se blou koel branders teen jou voete vasslaan
C               G                 F                       C
Mag jou drome in werklikheid ontbind
F                                                 C                           G                 C
En waar die wind jou ookal waai, mag jy my liefde daar vind
C G F C   C G F C
Oeee oeeee

Bridge

F                           G                                   C                             F
Jou vingerafdrukke rus helder op die dag wat ons agterlaat
F                                  G                                       C
En more wag nog ‘n dag van lewe saam met jou
F C
oeeee
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.
Clube das Cordas

Aprenda a música Somerreën e dezenas de outras com método.

Aulas passo a passo, professor acompanhando, comunidade ativa de quem toca de verdade.

Quero conhecer
Plataforma do Clube das Cordas
Aulas de violão

Não saiu o acorde? A aula resolve em minutos.

Aulas curtas e diretas: pestana, troca rápida, dedilhado, fingerstyle. Tudo passo a passo.

Ver aulas
Tá na hora do upgrade?

O violão certo muda tudo na hora de tocar.

Catálogo curado de violões e acessórios com filtro de preço. Compra direto pelo Mercado Livre.

Conferir