Ek Sal Nie Bang Wees Nie

Joe Niemand

Tom original: D Capotraste: Sem capotraste Acordes: 5
D

(início)

G                           A            F#m          G      D               A
Hy wat in die skadu van die Allerhoogste sit          in die geheime plek
G                   A       F#m                  G               D         A
Sal vir God kan se: U is my bergvesting        my toevlug op wie ek vertrou
          Bm         G           D
Want U, U sal my kom haal it die diepste donker plekke waar ek
       A                            Bm                      G
Omring word deur die doodsgevaar, ja U        vlerke vou my toe
        D                                      A
Onder U troue vleuels vind ek my skuiling    U vere is my skild, my bevryding
D          A                     Bm                   G
Ek sal nie bang wees nie vir die onheil in die nag of verwoesting in die dag
D           A                       Bm                       G
Ek sal nie bang wees nie al val ‘n duisend aan my sy of tien duisend hier langs my
Bm       A      G     D
Ek sal nie bang wees nie
     G                      A              F#m     G                D             A
En hier kruip ek weg in die hoogtes by die Hoogste          alles veilig in U hand
G                         A              F#m       G                   D        A
Buite die bereik van die vyand en sy magte         omring deur engele aan elke kant
Bm                 G             D
Want U, U laat my dra veilig oor alles wat verskeur, vergiftig
    A
U vergruis elke aanval wat op my gerig is
Bm                   G
U sal my red omdat U weet hoeveel ek U liefhet
  D                               A
Omdat ek in alles op U vertrou sal U my veilig in die hoogtes hou
Bm                                    G
En wanneer ek weer die pad verloor sal U elke keer my noodkreet hoor
   D                                     A
My verwoesting sal U elke keer keer en vir altyd my met U redding eer
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.
Clube das Cordas

Aprenda a música Ek Sal Nie Bang Wees Nie e dezenas de outras com método.

Aulas passo a passo, professor acompanhando, comunidade ativa de quem toca de verdade.

Quero conhecer
Plataforma do Clube das Cordas
Aulas de violão

Não saiu o acorde? A aula resolve em minutos.

Aulas curtas e diretas: pestana, troca rápida, dedilhado, fingerstyle. Tudo passo a passo.

Ver aulas
Tá na hora do upgrade?

O violão certo muda tudo na hora de tocar.

Catálogo curado de violões e acessórios com filtro de preço. Compra direto pelo Mercado Livre.

Conferir