Sarie Marais
Jim Reeves
G
(início)
G C My Sarie Marais is so ver van my af D G Ek hoop om haar weer te sien G C Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon D G Nog voor die oorlog het begin
Refrain
C G O bring my terug na die ou Transvaal D Daar waar my Sarie woon G C Daar onder by die mielies by die groendoringboom D G Daar woon my Sarie Marais
Verse 2
G C Ek was so bang dat die Kakies my sou vang D G En ver oor die see wegstuur G C Toe vlug ek na die kant van die Upington se sand D G Daar onder langs die Grootrivier
Refrain
C G O bring my terug na die ou Transvaal D Daar waar my Sarie woon G C Daar onder by die mielies by die groendoringboom D G Daar woon my Sarie Marais
Verse 3
G C Die Kakies is mos net soos 'n krokodillepes D G Hulle sleep jou altyd water toe G C Hul gooi jou op 'n skip vir 'n lange, lange trip D G Die josie weet waarnatoe
Refrain
C G O bring my terug na die ou Transvaal D Daar waar my Sarie woon G C Daar onder by die mielies by die groendoringboom D G Daar woon my Sarie Marais
Verse 4
G C Verlossing het gekom en die huis toe gaan was daar D G Terug na die ou Transvaal G C My lieflingspersoon sal seker ook daar wees D G Om my met 'n kus te beloon
Refrain
C G O bring my terug na die ou Transvaal D Daar waar my Sarie woon G C Daar onder by die mielies by die groendoringboom D G Daar woon my Sarie Marais
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.