Epitaph

Gert Vlok Nel

Tom original: A Capotraste: Sem capotraste Acordes: 2
A
A                E                     A
Laasnag het ek gedroom dat ek weer in 1975 woon,
         E                    A    E
die jaar toe ek laas gelukkig was.
A           E             A                    E
Toe het ek afekom by die trap & vir my water getap in
die kombuis dit was so stil in die huis.
                   A          E A E
De mooiste jare is verby.
         A   E         A                      E
Anyway & toe het ek gedroom dat ek in 'n jaar so ver as
A            E            A
moontlik van 1998 af gaan woon.
Laasjaar het ek gedroom dat ek weer in my eie mooiste
woorde woon in my mooiste dorp & dat ek weer gesond begin te word.
Toe het ek wakkergeskrik & iets was nie pluis niet,
ek so lost ek was nie in my eie huis nie.
die mooiste woorde is verby.
Anyway & toe het ek gedroom dat ek in 'n taal so ver as
moontlik van Afrikaans af kan gaan woon.
In my boyhood het ek 'n meisie gehad sy was beautiful,
beyond afrikaans sy kon heelnag my so hartseer dans
& sy was somehow Gert se laatste stance.
En toe het sy gedroom dat sy in een lyf so ver as moonlik
van my lyf af gaan woon.
Die mooiste liefde is verby.
Anyway & toe het ek gedroom dat ek by haar lyf so ver as
moontlik van my lyf af gaan woon.
Somewhere het ek gedroom dat ek my eie begrafnis bywoon
& Pa was daar & Ma was daar & al myn gelifdes soos in my
gelukkigste jaar.
Maar die mooiste was dit die mooiste was dit dit was dat
ek afgebuk het na die grond & myself gesoen het op my eie mond.
Die mooiste drome is verby.
Anyway en toe het ek gedroom dat ek in 'n droom so ver
as moontlik van hier en nou af kan gaan woon.
Laasnag het ek gedroom dat ek weer in 1975 woon,
die jaar toe ek laas gelukkig was.
Toe het ek afekom by die trap & vir my water getap in
die kombuis dit was so stil in die huis.
Die mooiste jare is verby.
Anyway toen het ek gedroom dat ek in 'n land so ver als
moontlik van Suid-Afrika af gaan woon. en toen het ek gedroom
dat ek in 'n land so ver als moontlik van Suid-Afrika af
gaan woon.
END
 Tabbed by SjoukeB
 I hope this is useful!
 If you have any questions, suggestions, requests or comments;
Tablaturas 1— toque pra ver as tabs

Tab

A E
E|----0---0-0---------------------------|
B|----2---2-2----0---0------------------|
G|----2---2-2----1-----1----------------|
D|----2-2-2-2----2-------2--------------|
A|-0----0------2-2-2-------2------------| Repeat.
E|--------------------------------------|
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.
Clube das Cordas

Aprenda a música Epitaph e dezenas de outras com método.

Aulas passo a passo, professor acompanhando, comunidade ativa de quem toca de verdade.

Quero conhecer
Plataforma do Clube das Cordas
Aulas de violão

Não saiu o acorde? A aula resolve em minutos.

Aulas curtas e diretas: pestana, troca rápida, dedilhado, fingerstyle. Tudo passo a passo.

Ver aulas
Tá na hora do upgrade?

O violão certo muda tudo na hora de tocar.

Catálogo curado de violões e acessórios com filtro de preço. Compra direto pelo Mercado Livre.

Conferir