Beautiful in Beaufort-Wes

Gert Vlok Nel

Tom original: A Capotraste: Sem capotraste Acordes: 2
A

(início)

A
En jy was beautiful in beaufort wes
En ek was so verskrik, verskriklik life vir jou
   E
En jy het op grafte en op treine
        A
Ford Fairlain - lain - lain se agterseats gevry
En nou is jy en jou man both computor analysts
   E                                            A
En laas winter you tried to slit your wrists en nou skryf jy vir my
Ek kan nie meer slaap nie,
Nie meer lag nie
          E
Nie meer iets vir jou sing nie
            A
Nooit ooit weer vir my soen nie
En mooi mooi mooi was jou woorde ook
Terwyl jy menthol sigarette rook
        E
En daai sweet sweet dinge vir my sê
          A
Terwyl jy sweet sweet in my arms lê
En die presiese woorde het ek presies vergeet
   E                                            A
Ek onthou net die rook en die sweet in beaufort wes
En jou kaal liggaam onder 'n koel summer cotton dress
Nie meer slaap nie, nie meer lag nie
    E
Nie meer iets vir mekaar doen nie
      A
Nooit ooit weer vir jou soen nie
En dis miskien soos 'n storie uit die huisgenoot
Maar jy't een aand skielik vir my weggestoot
          E
En in die rear view mirror jou gesig gekyk
   A
En gesê "miskien moet ek gelukkiger lyk
Daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
           E
En ek het gevoel hoe my hart losruk uit my lyf
           A
En soos 'n roeiboot in die rivier af dryf
En kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie
    E
Nie meer iets ooits reg doen nie
      A
Nooit ooit weer vir jou soen nie
En die laaste herhinnering waar oor ek sing
Is toe ek en jy melktrein aan en aan in die nag in ry
   E
To an-der-kant die ding dong gong
        A
Van die breakfast waiter in die gang verby
En dit was my wake up call my life
     E
Jy't gesê wees asseblief  life vir my
     A
Maar ek het gedroom hoe ons in beaufort wes gaan woon
En ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie,
    E
Nie meer so iets doen nie
      A
Nooit ooit weer vir jou soen
A
Nie meer slaap nie, nie
A
Meer lag nie, nie
A
Meer  so iets doen, nie
A
Nooit ooit weer vir jou soen
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.
Clube das Cordas

Aprenda a música Beautiful in Beaufort-Wes e dezenas de outras com método.

Aulas passo a passo, professor acompanhando, comunidade ativa de quem toca de verdade.

Quero conhecer
Plataforma do Clube das Cordas
Aulas de violão

Não saiu o acorde? A aula resolve em minutos.

Aulas curtas e diretas: pestana, troca rápida, dedilhado, fingerstyle. Tudo passo a passo.

Ver aulas
Tá na hora do upgrade?

O violão certo muda tudo na hora de tocar.

Catálogo curado de violões e acessórios com filtro de preço. Compra direto pelo Mercado Livre.

Conferir