Liefling
Gé Korsten
C
(início)
C G7 Jy weet dat ek nie sonder jou kan bestaan nie F G7 Jy weet dat jy ook nie alleen kan bestaan nie C Dit weet jy goed C G7 Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe F Dm Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe G7 Dit weet jy goed C F C Nou's die tyd, moenie wag F C Want ek verlang elke dag F C Hier's my hand, neem dit nou G7 Hier is my hart, net vir jou
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

