Hy Is N Miljoenêr
Four Jacks And A Jill
A
(início)
A La le laa laa laa laa lalaa E A La la laa laa laa
Verse 1
A E 'n Skeur in sy jas en 'n stukkende hoed A Hy slaap in die gras, as die storms woed D Hy leef van die wind, van son en voelgesang A Altyd vrolik gesing, aah haa haa E A daar's niks wat hy verlang.
Chorus
N.C.
Hy is 'n miljoenêr, 'n miljoenêr
E
Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry
E E
Trek van hier na daar, na wie weet waar
D A
net waar die roepstem hom ly
N.C
Hy is 'n swerweling, 'n swerweling
E
Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan
E E
Net 'n rusplek hier, 'n slaapplek daar
A
Dit is sy hele bestaan
A
La le laa laa laa laa lalaa
E A
La la laa laa laa
A E
Erens was 'n kind en 'n huis en 'n vrou
A
Erens was 'n prent maar die beeld vervlou
D
En êrens word 'n plek en nêrens 'n land
A
Ja soos voetspore strek, ahh haa haa
E A
Hou tyd in gister se sandChorus
N.C.
Hy is 'n miljoenêr, 'n miljoenêr
E
Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry
E E
Trek van hier na daar, na wie weet waar
D A
net waar die roepstem hom ly
N.C
Hy is 'n swerweling, 'n swerweling
E
Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan
E E
Net 'n rusplek hier, 'n slaapplek daar
A
Dit is sy hele bestaan
A
La le laa laa laa laa lalaa
E A
La la laa laa laaOutro
N.C.
Hy is 'n miljoenêr, 'n miljoenêr
E
Vryheid vind hy net waar jy sy spore kry
E E
Trek van hier na daar, na wie weet waar
D A
net waar die roepstem hom ly
N.C
Hy is 'n swerweling, 'n swerweling
E
Hy voel so ryk want hy is vry om te gaan
E E
Net 'n rusplek hier, 'n slaapplek daar
A
Dit is sy hele bestaanCoda
E A La le laa laa laa laa lalaa E A La la laa laa laa
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

