Haai Casanova
Four Jacks And A Jill
A
(início)
| A | % |Verse 1
A D A Haai Casanova, waar is sy dan nou? E Sy wat jou nooit sal laat staan. D E D Ek het jou gewaarsku jy was pure man. A E A Haai Casanova, sien ek dalk 'n traan?
Verse 1
A D A Haai Casanova, hoe lyk dit vir my? E Jy het jou sjarme verloor. D E D ou skouers die hang nou, jou oë is vaal. A E A Haai Casanova, wat is van jou oor?
Chorus
E La, la, le, la, la, la, la A Sy was een te veel. E La, la, le, la, la, la, la A Sy't met jou gespeel. E La, la, le, la, la, la, la A Kom spog dan nou weer. E La, la, le, la, la, la, la A Of het jy verleer?
Post-Chorus
D A E A Haai Casanova, jy was so verwaan. D A Vol selfvertroue. A E A Die man elke aand.
Interlude
| A | % |Verse 3
A D A Haai Casanova, sit neer daardie glas. E Sorge kan jy nie verdrink. D Waar is jou geliefdes? E D Jou praatjies was leeg? A E A Haai Casanova, ek moet dit weer klink.
Verse 4
A D A Haai Casanova, ek het ek jou gesê. E Dat ek jou val kon voorsien. D Jou wou my nie glo nie. E D Nou is dit te laat. A E A Haai Casanova, jy het dit verdien.
Chorus
E La, la, le, la, la, la, la A Sy was een te veel. E La, la, le, la, la, la, la A Sy't met jou gespeel. E La, la, le, la, la, la, la A Kom spog dan nou weer. E La, la, le, la, la, la, la A Of het jy verleer?
Post-Chorus
D A E A Haai Casanova, jy was so verwaan. D A Vol selfvertroue. A E A Die man elke aand.
Chorus
E La, la, le, la, la, la, la A Sy was een te veel. E La, la, le, la, la, la, la A Sy't met jou gespeel. E La, la, le, la, la, la, la A Kom spog dan nou weer. E La, la, le, la, la, la, la A Of het jy verleer?
Outro
E La, la, la, la, la, la, la A Sy was een te veel.
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.