Wees Lekker 84

Fokofpolisiekar

Tom original: Em Capotraste: Sem capotraste Acordes: 8
Em

(início)

Em                      D               C
Hanteer die kontant Vir die liggaam Vir die vleis
        Em
Vir die haat Vir die kinders van die straat af hou
Em                               D           C         Em
Vir die praat van opknappings En die hout patio by die swembad bou
Em
Swart Soos my god Swart Soos my siel
C                 G                D
Swart Soos ‘n gat Swart Soos buite beheer
                Em
Swart Soos ‘n diamant Swart Soos ons ma Swart Soos my hart
C                   G             D
Swart Soos my broer Swart Soos ‘n plastiek sak

Pre-chorus

Am           G           Em                 D
Wit Soos ‘n lyn Wit Soos spoeg Wit Soos cocaine
         Am                G               Em                    C
Wit Soos ou kak en ou geld deur nuwe tande Wit Soos ivoorgreep en bloedskande

Chorus

F#          G
  Dis maar ‘n siklus
B         C
  Ek sluk myself in
Eb       Em
  Dan is dit moeilik om weer uit te klim
F#   G                   B    C
  So oorspronlik soos ‘n facsimile
Eb                  Em
In hierdie yin-yang simmetrie
          C
Ek sluk myself in
        D                C           D
En elke keer moet ek van vooraf begin
          C               D     C     Eb
Ek sluk myself by hierdie siklus in

Verse 2

Em                      D               C
Hanteer die kontant Vir die liggaam Vir die vlees
        Em
Vir die haat Vir die waarheid van die straat af hou
Em                                 D               C             Em
Vir die praat van in die skadu van die reënboog ‘n Nasie van slagoffers bou
Em
Hou jy jou bek Nou praat jy kak
           C                G               D
Was die eerste mense eerste hier of nie? As jy nou grondbesit wil praat
Em
‘n kompetisie ‘n draadtrek-kompetisie hierdie
   C                        G  D
Gisteraand gaan slaap en in 1984 wakker geraak

Pre-chorus

Am         G           Em                      D
Okay okay ‘kay kalmeer Drink jou nootropics en kombucha-tee
Am                            G           Em                      C
Dan sal ons as transhumaniste reïnkarneer Hierdie sh*t is soos ‘n moebius strip

Chorus

F#          G
  Dis maar ‘n siklus
B         C
  Ek sluk myself in
Eb       Em
  Dan is dit moeilik om weer uit te klim
F#   G                   B    C
  So oorspronlik soos ‘n facsimile
Eb                  Em
In hierdie yin-yang simmetrie
          C
Ek sluk myself in
        D                C           D
En elke keer moet ek van vooraf begin
          C               D     C     Eb
Ek sluk myself by hierdie siklus in

Bridge

Em                       D       C                Em
Wanneer sal ons leer Dat ons enigste vyand is die sisteme van beheer
                         D             C              Em
Wanneer sal ons leer Ons moet ophou kak wees Ons moet lekker wees
[Instrumental outtro]:
Em D C
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.
Clube das Cordas

Aprenda a música Wees Lekker 84 e dezenas de outras com método.

Aulas passo a passo, professor acompanhando, comunidade ativa de quem toca de verdade.

Quero conhecer
Plataforma do Clube das Cordas
Aulas de violão

Não saiu o acorde? A aula resolve em minutos.

Aulas curtas e diretas: pestana, troca rápida, dedilhado, fingerstyle. Tudo passo a passo.

Ver aulas
Tá na hora do upgrade?

O violão certo muda tudo na hora de tocar.

Catálogo curado de violões e acessórios com filtro de preço. Compra direto pelo Mercado Livre.

Conferir