Paranoia
Fokofpolisiekar
Em
(início)
Em C G ek is sonder kultuur gebore D C Em ek bly toevallig in Afrika Em C G ek praat toevallig Afrikaans D C Em daar’s baie min mense wat my verstaan
Bridge
Em C D ek sluip deur die strate Em C D sonder rigting, sonder koördinate Em C D sondebok, verslaaf aan massamedia Em C D G slagoffer van prestasie-angs en
Chorus
D G D Em paranoia Paranooija ah ah aaah D G C Em ons bid ons bly beskut terwyl die duiwel aan ons vensterrame ruk G D Em ’n lewe met paranoia Paranooija ah ah aaah D C Em Afrika die vampier, beeldskone ondier Em C G oorlog is kultuur D C Em mens teen mens, mens teen natuur Em C G kom ons ignoreer maar wat ons in die gesig staar D C Em hier het ontstaan en hier sal ek vergaan
Bridge
Em C D Em my eie dood bekommer my nie Em C D Em ek is nie meer bang vir die donkerte nie Em C D my hart klop net vinnig wanneer dit donker is Em C D slagoffer van prestasie-angs en
Chorus
D G D Em paranoia Paranooija ah ah aaah D G C Em ons bid ons bly beskut terwyl die duiwel aan ons vensterrame ruk G D Em ’n lewe met paranoia Paranooija ah ah aaah D C Em Afrika die vampier, beeldskone ondier
Instrumental
Em C G Aaa afrika D C Em Aaa afrikaans Em C G Aaa afrikaner D C Em Afrika die vampier, beeldskone ondier
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

