Ek Glo In Die Son
Fokofpolisiekar
Cm
Intro
G F Gsus G Bbsus Bb Bbsus Bb
Verse 1
G F Ek glo in die son Gsus G Dat hy môre weer opkom Bbsus Bb Ek glo in my vrou Bbsus Bb Ek glo in my kind
Chorus
G Ek glo in die wind Bb Ek glo in die reën C Ek glo jy moet ander mense hanteer Bb G Soos wat jy hanteer wil word Eb Ek glo in die berge Bb Ek glo in die seer C Ek glo daar is mense wat nog omgee Bb G Ek glo in ons
POST CHORUS
G F Ek glo in die son Gsus G Bbsus Bb Bbsus Bb G F Ek glo in die son Gsus G
Verse 2
Bbsus Bb Ek glo in swem Bbsus Bb Ek glo in my hond G F Ek glo in die son Gsus G Dat n môre weer opkom Bbsus Bb Ek glo in luister Bbsus Bb Ek glo in my vriende
Chorus
G Ek glo in die wind Bb Ek glo in die reën C Ek glo jy moet ander mense hanteer Bb G Soos wat jy hanteer wil word Eb Ek glo in die berge Bb Ek glo in die seer C Ek glo daar is mense wat nog omgee Bb G Ek glo in ons
Bridge
F Gsus G Bbsus Bb Bbsus Bb]x2 F Gsus G Ha-Hallelujah Bbsus Bb Hallelujah Bbsus Bb Halle-fokken-lujah
Outro
G F Vervelig en kort Gsus G Ure is wonde Eb Bb Die laaste een dodelik Eb Bb Dis later as wat jy dink G F Dis onredelik Gsus G En dan's dit verby Eb Bb Eb Bb
Tablaturas 1— toque pra ver as tabs
Tab
Bb Bbsus Eb F G Gsus C E|---------------------------------------------| B|---------------------------------------------| G|-------------------8--| ----------------------| D|---8-------8-------8------3----5-----5----10-| A|---8-------6-------6------3----5-----3----10-| E|---6-------6--------------1----3-----3----8--|
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

