Onbreekbare Ruite
Fl
G
(início)
G Em D Jammer spontane ek kort 'n breek C 'n donker klein kamer waar ek van alles kan vergeet G een geluid eggo en vorm 'n konkrete sanger Em D so verdoof in my gevoelens C in die vierkant wat my moes verander G seniel ek weet
Verse 2
Em D Want ek bewys mos nou almal verkeerd C almal wat ek eintlik eers wou wees G in die proses verdoem ek almal wat reeds vir my omgee Em D ek kom nou agter ek lewe die leuen C ek's so jammer die vlam brand al van lankal af G simpel kompetisie
Chorus
Em C G Ek gooi nou klippe teen onbreekbare ruite Em C G verwaarloos blootgestel ek voel soos 'n leek Em C G en jy staan op vir een talentlose nommer Em C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weet
Verse 3
Em D Satisfikasie om druk uit te stel C kort verligting maar die nadele is hel G stilte, skaduwees en stof bedek soos 'n kombers al die sonde Em D C te laat vir vergifnis so hier gaan nog 'n rondte G verniel my weer
Verse 4
G Em D Bederfde derde wêreld seun C verwaand vermaak deur wegloop kinders wat van minder af weet G hoe gaan ek ooit kan identifiseer
Chorus
Em C G Ek gooi nou klippe teen onbreekbare ruite Em C G verwaarloos blootgestel ek voel soos 'n leek Em C G en jy staan op vir een talentlose nommer Em C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weet
Instrumental
| Em | C | G | | Em | C | G | | Em | C | G | | Em | C | G |
Outro
Em C G Gooi nou klippe teen onbreekbare ruite Em C G verwaarloos blootgestel ek voel soos 'n leek Em C G en jy staan op vir een talentlose nommer Em C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weet Em C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weet Em C G ek's so lief vir jou ek hoop jy weet
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

