Duskant Ombliksem

Doringboom

Tom original: G Capotraste: Sem capotraste Acordes: 4
G

(início)

(intro 2x) G D Em C
G           D            Em               C
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G           D            Em               C
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G                  D Em                C
Sarie sê vir Pieter,   hy moet dit nou stop!
G             D           Em           C
Sy is moeg om om die doringboom te hardloop,
     G           D            Em              C
maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G           D            Em              C
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G                      D Em               C
Een aand toe sien Pieter, sy lieflike gat
G             D              Em     C
en verloor sy een been in 'n meerkatgat!
Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been!
Sarie sê vir Pieter, hy moet dit nou stop!
Sy is moeg om om die doringboom te hardloop,
maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, op een been!
Een aand toe sien Pieter, weereens sy gat,
en verloor sy ander been, in daai selfde meerkatgat!
Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel!
Sarie sê vir Pieter, hy moet dit nou stop!
Anders gaan sy hom skiet in sy hardkoppige kop!
Maar Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom, in 'n rolstoel!
Toe skiet Sarie vir Pieter in sy kop!
Uiteindelik het Pieter met sy kak gestop!
G              D
Pieter lê daar in sy graf, ja
Em             C
Hy uiteindelik opgehou draf, ja
G              D
Sarie sit daar in haar kaia
Em               C
Sy voel sleg, ja sommer baie,
G             D  Em                C
sy besluit om na die doringboom te loop!
G                D
Wie sien sy daar?
Em            C
Dis Pieter se spook, Ja!
En Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
Pieter jaag vir Sarie om die doringboom!
G         D
Sarie kan Pieter nie stop nie,
Em     C
Pieter het nie 'n kop nie!
G         D      Em         C
Sarie kan Pieter nie stop nie...
G   D  Em  C
Die doringboooom....
G   D  Em  C
Die doringboooom....
G  D Em     C
Die doringboooom....
     G
Die doringboom.
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.
Clube das Cordas

Aprenda a música Duskant Ombliksem e dezenas de outras com método.

Aulas passo a passo, professor acompanhando, comunidade ativa de quem toca de verdade.

Quero conhecer
Plataforma do Clube das Cordas
Aulas de violão

Não saiu o acorde? A aula resolve em minutos.

Aulas curtas e diretas: pestana, troca rápida, dedilhado, fingerstyle. Tudo passo a passo.

Ver aulas
Tá na hora do upgrade?

O violão certo muda tudo na hora de tocar.

Catálogo curado de violões e acessórios com filtro de preço. Compra direto pelo Mercado Livre.

Conferir