Wonder Bo Wonder
Die Heuwels Fantasties
G
(início)
G Jy kan sê dis alles toeval Em D G Dis maar soos dit is C G Twee mense wat mekaar ontmoet Am7 D Deur die noodlot so beslis G Ek was al vantevore Em D G Hier waar ons ons bevind C G Waar mens ewigdurig trou beloof Am7 D Maar jy's later onbemind
Pre-chorus
C Bm Maar jy trek my soos die maan Am7 D G Die gety se eb en vloed C Bm Jy laat my dalk weer glo Am7 D En jy gee my dalk weer moed
Chorus
G Cadd9 G Em A Want wonder bo wonder, uiteraard onbeplan C Am7 D G Hoe vat ons nou hierdie ding verder en hoe keer ons dit dan G Cadd9 G Em A Wonder bo wonder, uiteraard onbeman C G Em As alles weer in mekaar inval G C D G sal jy my oortuig om die stukke weer op te tel
Verse 2
G So word 'n mens versigtig Em D G So word mens katvoet wys C G As almal iewers heengaan Am7 D Bly jy dikwels tuis G Want jy't later te veel letsels Em D G wat soos soeweniers die hart C G Laat huiwer en versigtig maak Am7 D Jy hou hom liefs apart
Pre-chorus
C Bm Maar jy trek my soos die maan Am7 D G Die gety se eb en vloed C Bm Jy laat my dalk weer glo Am7 D En jy gee my dalk weer moed
Chorus
G Cadd9 G Em A Want wonder bo wonder, uiteraard onbeplan C Am7 D G Hoe vat ons nou hierdie ding verder en hoe keer ons dit dan G Cadd9 G Em A Wonder bo wonder, uiteraard onbeman C G Em As alles weer in mekaar inval G C D G sal jy my oortuig om die stukke weer op te tel
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.