Jonk Tot More
Die Heuwels Fantasties
D
(início)
D C G D ek sal seker maar moet ophou lieg vir jou C dit raak moeilik G om my opmaak Em stories te onthou D jy weet ek droom net jy weet ek droom net oor jou C G ek is aan jou kant Bm hierdie belofte G jonk tot môre jonk tot môre Bm hierdie belofte A jonk tot môre D D A Bm bloei jy nie meer nie G D hoe moet ek dan weet A jy is seer D A almal praat praat praat Bm die heeltyd te veel G almal opgesaal D te besig om hul A D bagasie met mekaar te deel D ek sal seker maar beter na myself moet kyk C G jy het al lank genoeg bekommer oor my Em bekommer oor my D om met jouself te kan oorlewe sal jy jouself moet kan vergewe C G ek is aan jou kant Bm hierdie belofte G jonk tot môre jonk tot môre Bm hierdie belofte A jonk tot môre D A Bm bloei jy nie meer nie G D hoe moet ek dan weet A jy is seer D A almal praat praat praat Bm die heeltyd te veel G almal opgesaal D te besig om hul A D bagasie met mekaar te deel (Res van die liedjie dan net D A Bm G tot einde) D A Bm G
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

