Ek Sou Wou
Die Heuwels Fantasties
G
(início)
G asemrowend wonderwerk vuurwerk wie wil werk die kroeg sit langs die kerk C wie weet waar is al die gevaar al die gevaar is daar waar al die mense kom bymekaar D aksie reaksie Em transaksie C aksie satisfaksie G wie weet waar al die dooie poppe dans al die dooie poppe dans waar al die kerke leeg staan C wie weet waar is al die gevaar al die gevaar is daar waar D al die mense kom bymekaar C G al die mense kom bymekaar sou jy wou sê D jy was daar G as ek wou sou ek C sê my gou G as jy sou wou C G sê my nou G groepsdruk groepswoeps muurangelier of nie een van die bogenoemde nie C vasvra regraai spitbraai blaarslaai dinge raak anti-sosiaal D verenig rondstaan en op my eie rondval G as ek wou sou ek C sê my gou G as jy sou wou C G sê my nou G ek sou wou voel hoe dit voel om te voel C ek sou wou voel hoe dit voel om te voel
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

