Buitenste Ruim
Die Heuwels Fantasties
C
(início)
C C F G
Verse 1
C F C G almal het demone wat in hul is C F G G ek probeer al lankal om die verlede af te skud C en uit te wis F C G ek wonder soms waar jy ook is C F met een voet in die dryfsand G G en die ander wat probeer om balans te vind
Chorus
C is dit uit die ruimte C waar ons vandaan kom F ons ouers G hoe ons met pyn klaarkom C wat ons met mekaar deel C en waar ons speel F G die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel C ek gee my beste C net partykeer F oudstes en enigstes G net wat die tyd sal leer C is dit in die reise C en die plekke F geen bestemming G dis mos ekke
Chorus
Deur: OnsWeetMos
Tablaturas 1— toque pra ver as tabs
Tab - Chorus
E|-------------------------------------------------|
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

