My Hart Is In Afrika
Dana Winner
Am
(início)
B E B E
Verse 1
B F# B E B Die rooi son kom op, Kleure ontplof, Op die horison B F# B E B Die roep van Visarend, So siel Bedarend, Dat vrede kom F# E B `n Nuwe dag vol vreugde, Vol sagte beloftes, Omring my F# E F# My hart klop vol lewe, Die opzwinding bewe,Ek is t`rug
Chorus
B F# T`rug in Afrika, Jy`s my erfland E B My huis weg van die huis, My verliefland E Ek wil uit jou strome drink, In jou kranse my weerklink B F# B E B E In my hartslag, Elke hartslag, Pols jou ritme
Verse 2
B F# B E B Jy blom harmonie, In mens en in dier, Soet versugting B F# B E B Jy pols deur my bloed, `n Oerstem wat roep, Soet ontwrigting F# E B Jou mense breek grense, waar andere sou bots, Diep ontspanne F# E F# G As ek van jou gaan, Voel ek telkemaal, Diep verlange
Chorus
C G O`Afrika, Jy`s my erfland F C My huis weg van die huis, My verliefland F Ek wil uit jou strome drink, In jou kranse my weerklink C G C In my hartslag, Elke hartslag, Pols jou ritme
Outro
C G O`Afrika, Jy`s my erfland F C My huis weg van die huis, My verliefland F Ek wil uit jou strome drink, In jou kranse my weerklink C G C G C In my hartslag, Elke hartslag, Pols jou ritme
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

