Droom Van My Geluk
Dana Winner
F
(início)
F Bb F Dm Bb
Verse 1
F Bb F Was ook verlief, verlore verdwaald Dm Bb Nes `n kind wat geen gevare ken F Bb F Altyd maar op soek na jou Dm Bb Die hele wereld deur met een groot wens
Bridge
C Bb F Maar net `n went - jy`s deel van my lewe C Bb Maar net `n mens - jy`s deel van my F Bb Dm F C Jy was vir my die een droom waarin ek kon glo
Chorus
F Bb F C Want in jou oë as jy my aankyk F Bb F C Sien ek die droom van my geluk Dm Bb C Dm Bb en elke keer as jy net saam met my lag C Dm Bb weet ek dat jy nie weg sal gaan C F dat ek jou nie sal laat gaan
Instrumental
F Bb F Dm Bb
Verse 2
F Bb F Jy is die wil, My wil om te geef Dm Bb Jy is die rede vir my om te leef F Bb F en in die nag is ek party keer bang Dm Bb Die hemel weet hoe ek na jou verlang
Bridge
C Bb F Maar net `n wens - jy het my leer lewe C Bb Maar elke lag - was jy by my F Bb Dm F C Jy praat die taal, die taal wat së - Jy`s lief vir my
Chorus
F Bb F C Want in jou oë as jy my aankyk F Bb F C Sien ek die droom van my geluk Dm Bb C Dm Bb en elke keer as jy net saam met my lag C Dm Bb weet ek dat jy nie weg sal gaan C Bb dat ek jou nie sal laat gaan
Bridge
Bb C Jy is die vrede, wat my hart na verlang Bb C D Hou my vas en, laat my nooit weer gaan
Instrumental
C G D G C D G Em C D
Chorus
G C G D Want in jou oë as jy my aankyk G C D Sien ek die droom van my geluk G C D Em C en elke keer as jy net saam met my lag D Em C weet ek dat jy nie weg sal gaan D Em C dat ek jou nie sal laat gaan
Outro
D G C G dat ek jou nie sal laat gaan
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

