Tussen Jou En My
D.OZi
F
(início)
F Bb C Bb C Bb F
Chorus
F Tussen jou en my Bb C Lê daar 'n berg Bb C Lê daar 'n berg Bb F Tafelberg
Chorus
F Tussen jou en my Bb C Lê daar 'n berg Bb C Lê daar 'n berg Bb F Tafelberg
Verse 1
F Am Dm Die rawe op die telefoondrade Bb Luister na die gesprek en vlug op die plek, F Bb C want tussen jou en my Bb F Lê daar 'n berg
Chorus
F Tussen jou en my Bb C Lê daar 'n berg F C Lê daar 'n berg Bb F Tafelberg
Chorus
F Tussen jou en my Bb C Lê daar 'n berg Bb C Lê daar 'n berg Bb F Tafelberg
Verse 2
F Am Dm Outeniekwaberg se baard is nat Bb Teen sy wang loop daar 'n traan "n Stroompie oor die pad, F Bb C maar tussen jou en my Bb F Lê daar 'n berg Bb C maar tussen jou en my Bb F Lê daar 'n berg
Interlude
F Bb C Bb C Bb F
Bridge
F Am Dm So sleep ek voort deur Meiringspoort Bb Sonder jou en sonder 'n woord, F Bb C want tussen jou en my Bb F Lê daar 'n berg Bb C ja, tussen jou en my Bb F Lê daar 'n berg
One strum
F
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

