Ou Ryperd
D.OZi
G
(início)
| G | % | % | % |Verse 1
G C G Ou ryperd, ons ry die pad tesame D Ou ryperd, so deur die lewensbane G C G Wanneer jou ry-dag oor is, gaan jou ou lyf lekker rus G D G Jy, ou ryperd van my
Verse 2
G Jaag maar aan, ou maat. Die maan skyn helder vannaand G Jaag maar aan, ou maat. D My nooientjie sy wag my vanaand
Verse 3
G Hoor hoe tjank die jakkals op die rivier se brug C G Dra my op jou lekker ou rug G Jaag maar aan, ou maat. D G My nooientjie sy wag daar vanaand
Bridge
C G Jip-pie Jip-pie jip, Jip-pie Jip-pie jip, my ou perd A D Daar's voer en rus en jy doen jou bes, my ou perd
Verse 4
G Dra my oor die rivier se brug C G Dra my op jou lekker ou rug G D G Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas
Verse 5
G C G Ou ryperd, ons ry die pad tesame D Ou ryperd, so deur die lewensbane G C G Wanneer jou ry-dag oor is, sal jou ou lyf lekker rus G D G Jy, ou ryperd van my
Bridge
C G Jip-pie Jip-pie jip, Jip-pie Jip-pie jip, my ou perd A D Daar's voer en rus en jy doen jou bes, my ou perd
Verse 6
G Dra my oor die rivier se brug C G Dra my op jou lekker ou rug G D G Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas
Bridge
C G Jip-pie Jip-pie jip, Jip-pie Jip-pie jip, my ou perd A D Daar's voer en rus en jy doen jou bes, my ou perd
Verse 7
G Dra my oor die rivier se brug C G Dra my op jou lekker ou rug G D G Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas
Outro
G D G Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas G D G Na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die plaas
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.