Ma Se Song
D.OZi
G
(início)
C | G C | G C | D C | G
Verse 1
C G C G Ek wil vir my 'n droomvanger kry C D C G Want daars 'n droom wat ek wil vang vir my C G C G Net die ou lagplooitjies om jou oe C D C G En daardie lyfie vooroor geboe
Chorus
C Am D En hierdie song is net vir jou geskryf my ma C Am D As ek na die hemel staar, dan sien ek jou net daar
Verse 2
G C G Verwringede hande in haar skoot C D C G Diepe denker een van haar soort C G C G Wil net die beste gee vir haar kinders C D C G En dis wat sy haar lewe doen
Chorus
C Am D En hierdie song is net vir jou geskryf my ma C Am D As ek na die hemel staar, dan sien ek jou net daar
Verse 3
C G C G C D C G Kan ek onthou die warm lesse van die lewe vasgepen C G C G C D Die grootste les van my ma is dat ek trots is C G dat God my God is.
Chorus
C Am D En hierdie song is net vir jou geskryf my ma C Am D As ek na die hemel staar, dan sien ek jou net daar
Outro
C G C G C D Die grootste les van my ma is dat ek trots is C G dat God my God is.
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.