Jan Asseblief Tog Squeez My
D.OZi
A
A Ek vry na 'n nooi 'n Wonderlike nooi E Sy woon daar in ons straat Sy het net een fout 'n Groot, groot fout A Sy wou graag sulke Ingels praat En wanneer sy my wil vry Dan se sy vir my E "Ou Jan come sit by my" Soen my op my bek Dan word ek sommer gek A Then I kiss you sommer gou A Jan asseblief tog squeeze my E Jan asseblief tog squeeze my Gee my 'n druk Dat ek hik en so snik A Jan asseblief tog squeeze my
Tablaturas 1— toque pra ver as tabs
Tab
E|-----------------------------------|
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

