Ontvlugting
Chris Chameleon
G
(início)
D C G
Verse 1
G C Uit hierdie Valkenberg het ek ontvlug C G En dink my nou in Gordonsbaai terug: G C Ek speel met paddavisse in 'n stroom C G En kerf swastikas in `n rooikransboom
Verse 2
G D C Ek is die hond wat op die strande draf D C D G En dom-allenig teen die aandwind blaf G C Ek is die seevoël; wat verhongerd daal C G En dooie nagte opdis as 'n maal G C Die God wat jou geskep het uit die wind C G Sodat my smart in jou volmaaktheid vind:
Verse 3
D C D C My lyk lê uitgespoel in wier en gras D C D G Op al die plekke waar ons eenmaal was
Outro
G Toe toe-roe-roe-toe C toe-toe-toe-roe-roe-roe-roe D toe-roe-roe-roe-roe-roe
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

