Gebroke Siel
Chris Chameleon
Dm
(início)
Dm Dm
Verse
Dm n mens sou dink dat jy volmaak is Dm die wyse waarop jy van jou selfgemaakte Dm F G Dm troontjie afkyk, wegkyk, neerkyk Dm maar ek is nie jou rondloperbrak nie Dm en ek is nie die ou vloerlap waarmee jy Dm F G Dm jou saddusseersgewete poleer nie
Chorus
Dm F G ek weet wat's jou grootste vrees Dm F G dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan wees Dm F G en ek verstaan hoe dit jou sou verniel Dm Dm want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel
Verse
Dm onthou jy nog toe net n mens was Dm Dm voordat jy geword het wat jy jouself nou so verhewe ag F G Dm n drogbeeld van praal en prag Dm maar wanneer jy alleen In jou huis Dm Dm die deur agter jou sluit weet dat jy dan agter slot en grendel F G Dm met die monster In jou leef
Chorus
Dm F G ek weet wat's jou grootste vrees Dm F G dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan wees Dm F G en ek verstaan hoe dit jou sou verniel Dm Dm want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel
Bridge
Bb A kyk, die wiel draai Dm en ons draai en draai en draai daarmee tesame Bb A kyk, die wiel draai Dm en ons draai en draai en draai daarmee tesame Bb A Dm kyk, die wiel draai
Chorus
Dm F G ek weet wat's jou grootste vrees Dm F G dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan wees Dm F G en ek verstaan hoe dit jou sou verniel Dm Dm want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel Dm gebroke siel
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

