As Jy Weer Skryf
Chris Chameleon
Am
(início)
F G Am F G Am
Verse 1
F G Am As jy weer in jou dagoek skryf, onthou F G Am Om die goue blaar te sien in die somerson F G Am Of miskien die blou moederkappie F G Am Op een van ons afwesige wandelinge
Chorus
F Teen Tafelberg ek wat my bloed vermeng het C G met die bloed van die son saans in Lissabon F Ek het jou saamgedra soos 'n spieel en ek het jou geskryf C G Op die oop bladsy van my treurigheid Am Jou naamlose word
Instrumental
AmVerse 2
F G Am As jy weer in jou dagboek skryf, onthou F G Am Om in my oë te sien die son wat ek nou F G Am vir altyd bedek, vir altyd bedek Met swart vlinders
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

