As Jy Slaap
Chris Chameleon
G
(início)
G As jy slaap en die verdriete C G En selfs ons bitter liefde agterlaat G C Is jy maar weer `n argelose kind C G C Met drome winderig oor jou mooi gelaat
Chorus
C Moenie slaap nie, kyk! D Agter die gordyne begin die dag dans G C met `n pouveer in sy hoed G C Ag, as die teer nag in jou arms l� C G En sterlig oor jou bors en hare skyn G C Is jy maar weer `n dogtertjie weggedwaal C G Van huis en ouers en hul soete samesyn
Chorus
G C Ag, in jou slaap wil ek jou neem C G En aan my bors hou tot die more wyd G C Oor al die heuwels breek � wil ek jou neem C G En terugbring van jou eensaamheid [Chorus] x2 G C met `n pouveer in sy hoed x2
Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.

