Ruiter Van Die Windjie
Bles Bridges
Eb
(início)
Bb A Ab A Bb A Ab Db Bb/D Eb
Vers 1
Eb Fm Almal van ons weet hoe vry is die windjie Bb Eb Bb As hy waai wil hy waai, as hy draai wil hy draai, die windjie Eb Fm O al om ons die gesuis van die windjie Bb Eb En hy dra aan ons oor die gevoel om weer vry te wees
Koor
Ab Eb Ruiter van die windjie wil ek bly Vryer as die voëltjies rondom my Bb Op verre lande vertel ek Bb7 Goue strande en die see Ab O, ruiter van die windjie o so vry Eb Ewig op jou ruggie wil ek ry Bb En oral waar jy mag swerwe Eb Voer jy my ook altyd mee
Vers 2
Eb Fm Saans as ek slaap slaap ek tussen die blare Bb Eb Bb Deur jou liedjie gesus as jy saggies versteur, die blare Eb Fm Vroeg voor die eerste straal skyn van die môre Bb Eb Is ons twee weer op reis na die vryheid wat vir ons roep
Koor
Ab Eb Ruiter van die windjie wil ek bly Vryer as die voëltjies rondom my Bb Op verre lande vertel ek Bb7 Goue strande en die see Ab O, ruiter van die windjie o so vry Eb Ewig op jou ruggie wil ek ry Bb En oral waar jy mag swerwe Eb Voer jy my ook altyd mee
Uitspeel

Cifra adaptada de fontes públicas. Direitos da composição pertencem aos autores e gravadoras originais. Esta página é parte do projeto educacional Mania de Músico.